Posts of @trou.vrou

SKONS - TROUVROU EERSTE UITGAWE

4 k bruismeel (30 ml bakpoeier + 4 k koekmeel)
250 ml Sprite
250 ml room ‘n Knippie sout 
1. Sif die meel en sout saam.
2. Meng die Sprite en room by.
3. Plaas lepelsvol deeg in ‘n gesmeerde muffinpannetjie en bak vir 20 minute teen 180 °C. .
.
.

OUTYDSE SKONS
240 g koekmeel
10 ml bakpoeier
2 ml sout
50 g botter
1 eier
125 ml melk
25 ml suiker
1 eier (verf bo-op deeg) 
1. Smeer 'n bakplaat (33x45 cm).
2. Voorverhit die oond tot 220 °C.
3. Sif die koekmeel, bakpoeier en sout saam. Sny botter in kleiner blokkies en vryf by die koekmeelmengsel in.
4. Klits een eier, melk en suiker saam en sny die eiermengsel by die koekmeelmengsel in om aan te klam.
5. Rol die deeg 15-20 mm uit.
6. Druk sirkels met 'n koekiedrukker (6 cm) uit en plaas dit op die gesmeerde bakplaat. Druk die orige deeg liggies bymekaar en druk weer skons uit.
7. Klits die ander eier en verf bo-op elke rou skon.

#trouvrouresepteboek #scons #skon 
8. Bak vir 10-12 minute.

SKONS - TROUVROU EERSTE UITGAWE 4 k bruismeel (30 ml bakpoeier + 4 k koekmeel) 250 ml Sprite 250 ml room ‘n Knippie sout 1. Sif die meel en sout saam. 2. Meng die Sprite en room by. 3. Plaas lepelsvol deeg in ‘n gesmeerde muffinpannetjie en bak vir 20 minute teen 180 °C. . . . OUTYDSE SKONS 240 g koekmeel 10 ml bakpoeier 2 ml sout 50 g botter 1 eier 125 ml melk 25 ml suiker 1 eier (verf bo-op deeg) 1. Smeer 'n bakplaat (33x45 cm). 2. Voorverhit die oond tot 220 °C. 3. Sif die koekmeel, bakpoeier en sout saam. Sny botter in kleiner blokkies en vryf by die koekmeelmengsel in. 4. Klits een eier, melk en suiker saam en sny die eiermengsel by die koekmeelmengsel in om aan te klam. 5. Rol die deeg 15-20 mm uit. 6. Druk sirkels met 'n koekiedrukker (6 cm) uit en plaas dit op die gesmeerde bakplaat. Druk die orige deeg liggies bymekaar en druk weer skons uit. 7. Klits die ander eier en verf bo-op elke rou skon. #trouvrouresepteboek #scons #skon 8. Bak vir 10-12 minute.

So is ons ook al op Dag 4. Mag ons die tyd wys gebruik! Gister so sterk ervaar "eliminate the noise". Ek is alleen by my huis maar tog is daar nogsteeds so baie "voices". Dink mooi wat se media en artikels jy lees in die tyd. Gaan ons 21 dae gebruik om te vrees oor die toekoms of 21 dae om dieper ons Vader se hart te verstaan. Soos Bill Johnson altyd se. "He is a good, good Father do not sacrifice that on the alter of reason."
.
.
.
 #rest #secretplace #alignment

So is ons ook al op Dag 4. Mag ons die tyd wys gebruik! Gister so sterk ervaar "eliminate the noise". Ek is alleen by my huis maar tog is daar nogsteeds so baie "voices". Dink mooi wat se media en artikels jy lees in die tyd. Gaan ons 21 dae gebruik om te vrees oor die toekoms of 21 dae om dieper ons Vader se hart te verstaan. Soos Bill Johnson altyd se. "He is a good, good Father do not sacrifice that on the alter of reason." . . . #rest #secretplace #alignment

BRUINTJIES/BROWNIES - TROUVROU TWEEDE UITGAWE

200 g donker sjokolade
125 mℓ margarien
2 eiers
125 mℓ witsuiker
250 mℓ sagte klam bruinsuiker (treacle sugar)
15 mℓ vanieljegeursel
250 mℓ koekmeel
5 mℓ bakpoeier
2 mℓ sout
100 g pekanneute, grofgekap (opsioneel)

1. Verhit die oond tot 180 °C. Maak seker die oondrak is in die middel van die oond.
2. Sny bakpapier in ’n strook van 10x35 cm.
3. Plaas onder in ’n vierkantige 22 cm-koekpan. 
4. Dit dien as handvatsels om bruintjies makliker uit pan te haal.
5. Voer nou die kante en bodem van die pan met bakpapier uit.
6. Smelt sjokolade en margarien saam tot glad. Laat dit afkoel vir sowat 10 minute.
7. Klits eiers en suiker saam tot lig en romerig.
8. Voeg vanielje by sjokolademengsel en vou die eiermengsel by die sjokolademengsel in tot net-net gemeng.
9. Gooi  koekmeel, bakpoeier en sout by en vou weer in. Moenie oormeng nie.
10. OPSIONEEL: Indien jy wou neute byvoeg kan dit nou ingemeng word.
11. Skep in koekpan en maak die bokant plat.
12. Bak vir 25-30 minute teen 180 °C.
13. Daar sal ’n brosserige lagie bo-op vorm en die koek sal dalk nog effens rou lyk.
14. Indien onseker  bak verder vir nog sowat 5 minute.
15. Koel heeltemal af voor gesny word.
16. WENK: bak bruintjies in ’n koekpan nie in ’n glasbak nie. Die glasbak gelei die hitte oneffektief.
#trouvrouresepteboek #brownies

BRUINTJIES/BROWNIES - TROUVROU TWEEDE UITGAWE 200 g donker sjokolade 125 mℓ margarien 2 eiers 125 mℓ witsuiker 250 mℓ sagte klam bruinsuiker (treacle sugar) 15 mℓ vanieljegeursel 250 mℓ koekmeel 5 mℓ bakpoeier 2 mℓ sout 100 g pekanneute, grofgekap (opsioneel) 1. Verhit die oond tot 180 °C. Maak seker die oondrak is in die middel van die oond. 2. Sny bakpapier in ’n strook van 10x35 cm. 3. Plaas onder in ’n vierkantige 22 cm-koekpan. 4. Dit dien as handvatsels om bruintjies makliker uit pan te haal. 5. Voer nou die kante en bodem van die pan met bakpapier uit. 6. Smelt sjokolade en margarien saam tot glad. Laat dit afkoel vir sowat 10 minute. 7. Klits eiers en suiker saam tot lig en romerig. 8. Voeg vanielje by sjokolademengsel en vou die eiermengsel by die sjokolademengsel in tot net-net gemeng. 9. Gooi koekmeel, bakpoeier en sout by en vou weer in. Moenie oormeng nie. 10. OPSIONEEL: Indien jy wou neute byvoeg kan dit nou ingemeng word. 11. Skep in koekpan en maak die bokant plat. 12. Bak vir 25-30 minute teen 180 °C. 13. Daar sal ’n brosserige lagie bo-op vorm en die koek sal dalk nog effens rou lyk. 14. Indien onseker bak verder vir nog sowat 5 minute. 15. Koel heeltemal af voor gesny word. 16. WENK: bak bruintjies in ’n koekpan nie in ’n glasbak nie. Die glasbak gelei die hitte oneffektief. #trouvrouresepteboek #brownies

PIESANGBROOD - TROUVROU EERSTE UITGAWE

2 k koekmeel
3 eiers
1 k suiker
1 t bakpoeier
5 ryp piesangs, fyngedruk
½ van 125 g botter (62,5g)
1 t koeksoda
¾ k melk
‘n Knippie sout
5 ml vanieljegeursel 
1. Voorverhit die oond tot 180 °C.
2. Smeer 'n broodpan met olie.
3. Klits botter en suiker saam.
4. Klits eiers een vir een by bottermengsel.
5. Sif meel, sout en bakpoeier saam.
6. Los koeksoda in melk op en voeg by eiermengsel.
7. Voeg meel en dan piesangs en vanieljegeursel by.
8. Gooi in broodpan.
9. Bak vir 60 minute. 📷 @lizelle.lotter.photography 
#trouvrourecipebook #trouvrou #trouvrouresepteboek

PIESANGBROOD - TROUVROU EERSTE UITGAWE 2 k koekmeel 3 eiers 1 k suiker 1 t bakpoeier 5 ryp piesangs, fyngedruk ½ van 125 g botter (62,5g) 1 t koeksoda ¾ k melk ‘n Knippie sout 5 ml vanieljegeursel 1. Voorverhit die oond tot 180 °C. 2. Smeer 'n broodpan met olie. 3. Klits botter en suiker saam. 4. Klits eiers een vir een by bottermengsel. 5. Sif meel, sout en bakpoeier saam. 6. Los koeksoda in melk op en voeg by eiermengsel. 7. Voeg meel en dan piesangs en vanieljegeursel by. 8. Gooi in broodpan. 9. Bak vir 60 minute. 📷 @lizelle.lotter.photography #trouvrourecipebook #trouvrou #trouvrouresepteboek

Op n ligter noot!! Vir al die single girls wat vir die volgende 21 dae alleen bly tydens lockdown😂
#singlelifeproblems #grappiesopnstokkie #lockdownsouthafrica

Op n ligter noot!! Vir al die single girls wat vir die volgende 21 dae alleen bly tydens lockdown😂 #singlelifeproblems #grappiesopnstokkie #lockdownsouthafrica

Ek sien heeldag al die beeld van n papie wat in n skoenlapper verander! Ons 21 dae n tyd van proses waardeer ons almal aan die einde sal uitkom en vry vlieg as pragtige skoenlappers! Gebruik die tyd wys! 
#metamorphosis #skoenlapper #hidingplace #faceyourfears #blueprintforthefuture #alignment #rest #restoration

Ek sien heeldag al die beeld van n papie wat in n skoenlapper verander! Ons 21 dae n tyd van proses waardeer ons almal aan die einde sal uitkom en vry vlieg as pragtige skoenlappers! Gebruik die tyd wys! #metamorphosis #skoenlapper #hidingplace #faceyourfears #blueprintforthefuture #alignment #rest #restoration

Een positiewe ding van die huidige situasie is dat ek tyd het om te werk aan Trouvrou se tweede uitgawe!! Baie opgewonde!!
📷@lizelle.lotter.photography 
#watchthisspace
#trouvrou
#trouvrouresepteboek #afrikaans

Een positiewe ding van die huidige situasie is dat ek tyd het om te werk aan Trouvrou se tweede uitgawe!! Baie opgewonde!! 📷@lizelle.lotter.photography #watchthisspace #trouvrou #trouvrouresepteboek #afrikaans

@flourish_wedding_planning dankie vir die deel van hierdie...n word van encouragement in n onseker tyd! "I was talking to the Lord after most of our weddings were postponed... I asked him to give me a word for my couples who were getting married soon, and now there is this delay?

A few minutes later I received this email from Sarah and Rion Of Bridal Harvest Ministries...
and It was the most beautiful, reasuring answer I was looking for :

Yeshua spoke: “Do you not know that within Me there does not have to be any missed opportunities? I take your missed opportunities and I write it down in My book to restore and bless in due time. Do you not know that I AM the God of double portion and when the enemy tries to steal from My people I add more than what the enemy tried to take away. You have not missed an opportunity because heaven reschedules the calendars of My people so that all works together for those who love Me and are called to My purposes when the enemy tries to kill, steal and destroy. At this time many people cannot attend church services, meetings etc. This is a call for you to come to ME so that you can grow in Me. You can claim every ‘missed opportunity’ back and ask Me to reschedule a double portion in due time. You can claim back every cent that seems lost to you because of what is going on in the world. I AM your Provider and I will give back to you what the locust try to steal. Claim it back. Make your requests known to Me and in due time I will answer you"

https://www.facebook.com/sarah.jubilee.5

#repost #weddings

@flourish_wedding_planning dankie vir die deel van hierdie...n word van encouragement in n onseker tyd! "I was talking to the Lord after most of our weddings were postponed... I asked him to give me a word for my couples who were getting married soon, and now there is this delay? A few minutes later I received this email from Sarah and Rion Of Bridal Harvest Ministries... and It was the most beautiful, reasuring answer I was looking for : Yeshua spoke: “Do you not know that within Me there does not have to be any missed opportunities? I take your missed opportunities and I write it down in My book to restore and bless in due time. Do you not know that I AM the God of double portion and when the enemy tries to steal from My people I add more than what the enemy tried to take away. You have not missed an opportunity because heaven reschedules the calendars of My people so that all works together for those who love Me and are called to My purposes when the enemy tries to kill, steal and destroy. At this time many people cannot attend church services, meetings etc. This is a call for you to come to ME so that you can grow in Me. You can claim every ‘missed opportunity’ back and ask Me to reschedule a double portion in due time. You can claim back every cent that seems lost to you because of what is going on in the world. I AM your Provider and I will give back to you what the locust try to steal. Claim it back. Make your requests known to Me and in due time I will answer you" https://www.facebook.com/sarah.jubilee.5 #repost #weddings

Dis met opgewondenheid en diep dankbaarheid dat ek kan se Hy is weereens getrou! N Hoerskool droom het n werklikheid geword en uitverkoop. Wanneer Hy drome in jou hart plaas kan jy maar luister. Vandag het ons laaste boek van 2000 verkoop. Dit was n opwindende reis!
.
.
.
 Hou ons blad dop vir meer inligting oor Trouvrou se tweede uitgawe beskikbaar winter 2020!
.
.
.

#diepdankbaar #faithfullfather #trouvrourecipebook #trouvrouresepteboek

Dis met opgewondenheid en diep dankbaarheid dat ek kan se Hy is weereens getrou! N Hoerskool droom het n werklikheid geword en uitverkoop. Wanneer Hy drome in jou hart plaas kan jy maar luister. Vandag het ons laaste boek van 2000 verkoop. Dit was n opwindende reis! . . . Hou ons blad dop vir meer inligting oor Trouvrou se tweede uitgawe beskikbaar winter 2020! . . . #diepdankbaar #faithfullfather #trouvrourecipebook #trouvrouresepteboek

Bianca & Hendri se spesiale dag!!
#weddingcelebrations #weddingflowers #whiteflowers

Bianca & Hendri se spesiale dag!! #weddingcelebrations #weddingflowers #whiteflowers